Erica chlorosepala is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Langeberg tussen Swellendam en Riversdal. Daar bestaan tans vier populasies en hul habitat word bedreig deur indringerplante en te veel bosbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
chlorosepala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika