John Hlengani Bilankulu is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Mei 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die African National Congress verteenwoordig.Mr John Hlengani Bilankulu. Parlement van Suid-Afrika. Besoek op 28-01-2021.

Verwysings

Eksterne skakels

Profiel op People's Assembly

Kategorie:Lewende mense

Kategorie:Politici van die African National Congress

Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika