Alexandra Beukes is sedert Junie 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Tussen 2009 en 2019 het sy as 'n lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling. Seleka, Ntwaagae. Kebby Maphatsoe returning to Parliament. News24. Besoek op 28-01-2021.

Verwysings

Eksterne skakels Ms Alexandra Jennifer Beukes op Parlement van Suid-Afrika Alexandra Jennifer Beukes op People's Assembly

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika