Rachel Cecilia Adams (gebore 9 Augustus 1963)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus en tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika, waar sy die African National Congress verteenwoordig.

Verwysings

Eksterne skakels Rachel Cecilia Adams op People's Assembly Adams, Rachel Cecilia op African National Congress Parliamentary Caucus

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress