Phoebe Noxolo Abraham (gebore 7 Oktober 1960) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was voorheen 'n lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Verwysings
Eksterne skakels Profiel op People's Assembly Profiel op ANC Parliamentary caucus
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Xhosas Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1960