Erica albospicata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is seldsaam en kom in die Drakensberge in KwaZulu-Natal voor. Daar is slegs drie populasies. Dit mag ook in Lesotho voorkom.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

albospicata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika