Erica alexandri is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Paarl tot by Franschhoek voor. Daar is tans minder as 1 000 spesies oor. Die plant se habitat word bedreig deur landbou, ontwikkeling, aanplant van plantasies en indringerplante.

Daar is ook 'n subspesie: Erica alexandri subsp. acockii (Compton) E.G.H.Oliv. Dié subspesie is laas in 1940 gesien en word as uitgestorwe beskou.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alexandri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika