Die R506 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die R708-streeksroete by Christiana. Die roete gaan dan deur Schweizer-Reneke waar dit saamval met die R34-provinsiale pad en net buite die dorp vir slegs 180m met die R504 saamval. Die roete gaan na Delareyville waar dit eindig en net oos van die dorp aansluit by die R507.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in Noordwes