Die geelkopieva (Bulbine latifolia) is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie kom in al die provinsies van Suid-Afrika behalwe die Vrystaat voor. Dit is ook inheems in Zimbabwe, Mosambiek en Malawi. Die plant word gebruik as 'n grondbedekker in tuine.
Subspesies Daar is twee subspesies: Bulbine latifolia var. curvata van Jaarsv. en Bulbine latifolia var. latifolia
Galery
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online PlantZAfrica Plant library
latifolia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe