Die Uitenhage rankaalwyn (Aloiampelos gracilis), voorheen Aloe gracilis, is 'n rankaalwyn wat endemies is aan die Oos-Kaap waar dit voorkom in die Kougaberge van Uitenhage tot by Port Elizabeth. Die plant het 'n beperkte voorkomsgebied van 1347 km² en is deel van die fynbos-bioom.

links|duimnael|

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika, Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith, Briza Publikasies, 2014,

Kategorie:Aloiampelos Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika