Aloe dawei is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Oos-Afrika en kom in Demokratiese Republiek die Kongo, Uganda, Kenia en Rwanda voor. Die aalwyn het medisinale waarde. In Engels staan dit bekend as Dawe's aloe.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys Tropical Theferns SMgrowers Plants of the World Online
dawei Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Uganda