Aloe affinis is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Mpumalanga, Limpopo en Eswatini. Die aalwyn kom voor op die Drakensberg-eskarp in Mpumalanga, van Mariepskop tot by Barberton, asook in die Piggs Peak gebies in Eswatini. Die spesie het in die verlede baie van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies. Die bevolking is tans stabiel.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlit Garden Succulents Plants of the World Online

affinis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika