Die Transvaal-grasaalwyn (Aloe davyana) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga asook Eswatini.
Die spesie het twee subspesies: Aloe davyana var. davyana Aloe davyana var. subolifera Groenew.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online
davyana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika