Die Transvaal-aalwyn (Aloe transvaalensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga-provinsies en kom van Zeerust tot by Sekoenieland voor. Dit is ook inheems aan Botswana.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
transvaalensis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika