Die Ngaganerivier is 'n rivier wat noordwes in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier word deur die Chelmsforddam opgedam, maar sluit verder stroomaf aan by die Buffelsrivier, 'n sytak van die Tugela.
Eksterne skakel Google-kaart van die Ngaganerivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke