Grupo Televisa, S.A.B. de C.V. is 'n Meksikaanse multimassamedia-maatskappy en die grootste in Latyns-Amerika en die Spaanssprekende wêreld. Dit is 'n groot internasionale vermaaklikheidsonderneming, met baie van die programme wat in die Verenigde State op Univision uitgesaai word, waarmee dit 'n eksklusiewe kontrak het.
, (Corporate)
Galery
Eksterne skakels amptelike webwerf
Kategorie:Mexikaanse maatskappye Kategorie:Uitsaaikorporasies