Hierdie artikel handel oor die dorpie in Noord-Carolina in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton (dubbelsinnig).

duimnael|links|Die hofgebou in Warrenton (circa 1930) Warrenton is 'n dorpie en die county setel van Warren County, Noord-Carolina, Verenigde State. Die inwonertal was 862 tydens die 2010-sensus.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noord-Carolina