Die Serfonteindam is ’n dam in die Valsrivier, naby Kroonstad, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Die dam lê 1356 meter bo seevlak.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings Lys van damme in Suid-Afrika van die Departement van Waterwese

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat