Amilcare Ponchielli (Italiaans: aˈmilkare poŋˈkjɛlli) 31 Augustus 1834 – 16 Januarie 1886) was 'n Italiaanse operakomponis wat veral bekend is om sy opera La Gioconda. Hy was getroud met die sopraan Teresina Brambilla.

Eksterne skakels Stanford se lys van Ponchielli se operas Opera Italiana: Amilcare Ponchielli (in Engels)

Amilcare Ponchielli silinder opnames uit die UCSB Cylinder Audio Archive by die biblioteek van die Universiteit van Kalifornië, Santa Barbara

Kategorie:Geboortes in 1834 Kategorie:Sterftes in 1886 Kategorie:Italiaanse komponiste