Die vuurpylaalwyn (Aloe peglerae) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Gauteng en Noordwes, waar dit aangetref word op die Magaliesberg en Witwatersberg. Die plant is klein en stamloos en groei hoofsaaklik op die noordelike hange van die berg in klein groepies. Die blare is grysgroen en neig om na binne te buig. Die plant blom in Julie en Augustus.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi PlantZAfrica Plants of the World Online
peglerae Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika