Nima Nabipour (gebore 5 September 1981) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fighter (2007) en in die televisiereekse Sommer (2008), De 7 drab (2009), en Bron/Broen (2011).
Filmografie Rolprente 2007: Fighter
Televisiereekse 2008: Sommer 2009: De 7 drab 2011: Bron/Broen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu