Cecilia Zwick Nash (gebore 17 November 1968) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hounds of Riga (1995), The White Lioness (1996), en The Substitute (2007).

Filmografie Rolprente 1995: The Hounds of Riga 1996: The White Lioness 2007: The Substitute

Televisierolprente 1997: Tvivlen, Skabelsens onde søster 1998: Bas bunar

Eksterne skakels

Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968