Trine Michelsen (21 Januarie 1966 – 17 Januarie 2009) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Delirium (1987), Tentazione (1988), The Girl in a Swing (1988), en Idioterne (1998).

Filmografie Rolprente 1986: The Corruption 1987: Delirium 1987: Specters 1988: Tentazione 1988: The Girl in a Swing 1998: Idioterne 1999: The Cable Club

Televisiereekse 1987: Zig-Zag 1998: Surfing Suzy

Televisierolprente 1984: En verden der blegner

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu