Magnus Millang (gebore 20 Julie 1981) is 'n Deense skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Heavy Load (2019) en in die televisiereeks Danish Dynamite (2012).

Filmografie Rolprente 2017: Dan-Dream 2019: Heavy Load 2020: Another Round

Televisiereekse 2007: Brian Mørk Show 2009: Mørk & Jul 2010: Den 2. side 2010: Zulu Gumball 2012: Danish Dynamite 2020: Bertil & Bæltetasken

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu