Olivia Joof Lewerissa (gebore 22 Augustus 1988) is 'n Deense skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Elite (2015) en in die televisiereekse Boogie (2002), Perfekte Steder (2017), en DNA (2019).

Filmografie Rolprente 2015: The Elite

Televisiereekse 2002: Boogie 2017: Perfekte Steder 2019: DNA

Eksterne skakels

Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988