Henrik Larsen (gebore 8 September 1949) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent After the Wedding (2006) en in die televisiereekse Gøngehøvdingen (1992) en Taxa (1997).

Filmografie Rolprente 2006: After the Wedding

Televisiereekse 1992: Gøngehøvdingen 1997: Taxa

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu