Louis Sylvester Larsen (gebore 7 April 2000) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Department Q: A Conspiracy of Faith (2016) en in die televisiereeks Pendlerkids (2012).

Filmografie Rolprente 2016: Department Q: A Conspiracy of Faith

Televisiereekse 2012: Pendlerkids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu