Rudi Köhnke (gebore 10 Mei 1977) is 'n Deense akteur, kinematograaf, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Angels in Fast Motion (2005), Easy Skanking (2006), en Victim of Love (2019).
Filmografie Rolprente 2005: Angels in Fast Motion 2006: Easy Skanking 2016: Copenhague A Love Story 2018: Christian IV 2019: Victim of Love 2019: The Birdcatcher's Son
Televisiereekse 2019: Sprinter Galore: På nye eventyr
Video's 2005: Nordkraft - 'Fra bog til billede'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense