Slavko Labović (gebore 17 November 1962) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pusher (1996), In China They Eat Dogs (1999), en I'm the Angel of Death: Pusher III (2005).
Filmografie Rolprente 1996: Pusher 1999: In China They Eat Dogs 2005: I'm the Angel of Death: Pusher III 2021: Curse of the stone: So it begins
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu