Anders Gjellerup Koch (gebore 7 Julie 1961) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Marie Krøyer (2012).
Filmografie Rolprente 2012: Marie Krøyer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense