Julie Kolbeck (gebore 22 Oktober 1991) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Art of Crying (2006).
Filmografie Rolprente 2006: The Art of Crying
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu