Gregorio Fontana (7 Desember 1735, Villa di Nogaredo - 24 Augustus 1803, Milaan) was 'n Italiaanse wiskundige. Hy het die leerstoel vir wiskunde by die Universiteit van Pavia beklee waar hy Roger Joseph Boscovich opgevolg het. Die term poolkoördinate word aan Fontana toegeskryf. Sy broer was die fisikus Felice Fontana (1730-1805).
Kategorie:Italiaanse wiskundiges Kategorie:Geboortes in 1735 Kategorie:Sterftes in 1803