Die Alpes-Maritimes (06) is 'n Franse département aan die Middellandse See. Sy prefektuur (hoofstad) is Nice en sy enigste onderprefektuur Grasse. Dit omsluit die Prinsdom van Monaco aan al sy kante behalwe die see.
Verwysings
Eksterne skakels Die webwerf van die Prefektuur Die webwerf van die Conseil général france-pub.com/Alpes-Maritimes
Kategorie:Departemente in Provence-Alpes-Côte d'Azur