Rúnar Freyr Gíslason (gebore 29 April 1973) is 'n Yslandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Vultures (2018) en in die televisiereekse Ástríður (2009), Ófærð (2015), en Case (2015).
Filmografie Rolprente 1999: Guð er til... og ástin 1999: Glanni Glæpur Í Latabæ 2018: Vultures
Televisiereekse 2007: The Silvia Night Show 2009: Ástríður 2009: Hamarinn 2015: Ófærð 2015: Case
Eksterne skakels
Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973