Prinses Sofia, Hertogin van Värmland, (gebore Sofia Kristina Hellqvist; 6 Desember 1984) is 'n lid van die koninklike familie. Voor haar huwelik met prins Carl Philip van Swede in 2015, was sy 'n glansmodel en 'n werklikheidstelevisie-deelnemer. Hulle het twee kinders, prins Alexander en prins Gabriel, wat onderskeidelik vyfde en sesde in lyn tot die Sweedse troon is. duimnael|links|Prinses Sofia se monogram
Eksterne skakels