Rasmus Hammerich (gebore 27 Junie 1975) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ækte vare (2014), A Horrible Woman (2017), en Before the Frost (2018), en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).

Filmografie Rolprente 2014: Ækte vare 2017: A Horrible Woman 2018: Before the Frost

Televisiereekse 2011: Bron/Broen 2018: Heino fikser alt

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975