Christian Grønvall (gebore 9 April 1970) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Boys from St. Petri (1991) en in die televisiereekse Pendlerkids (2012), Badehotellet (2013), en Tinka og kongespillet (2019).
Filmografie Rolprente 1991: The Boys from St. Petri 1996: Mørkeleg 1999: Under overfladen
Televisiereekse 2001: The Chosen 7 2012: Pendlerkids 2013: Badehotellet 2019: Tinka og kongespillet
Televisierolprente 1998: Bag om filmen 'Nattens engel''' 1999: Bag om filmen 'Under overfladen'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu