Jonas Gülstorff (gebore 10 Januarie 1979) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kærlighed ved første hik (1999), Anja & Viktor (2001), Anja & Viktor - Flaming Love (2007), en Anja & Viktor - In Sickness and in Health (2008).
Filmografie Rolprente 1999: Kærlighed ved første hik 2001: Anja & Viktor 2007: Anja & Viktor - Flaming Love 2008: Anja & Viktor - In Sickness and in Health
Televisiereekse 1995: Puls 2019: Super Mario Bros. GT
Video's 2002: Anja & Viktor - de nye skuespillere
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu