Toke Græsborg (gebore 12 Junie 1982) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Crying for Love (2008) en in die televisiereekse Klovn (2005) en Bron/Broen (2011).
Filmografie Rolprente 2008: Crying for Love
Televisiereekse 2005: Klovn 2011: Bron/Broen
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982