Sara Grabow (gebore 1979) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Klinkevals (1999) en in die televisiereeks Aftenshowet (2007).
Filmografie Rolprente 1999: Klinkevals
Televisiereekse 2007: Aftenshowet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu