Sanne Graulund (gebore 29 Mei 1965) is 'n Deense aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Den attende (1996), Besat (1999), en Hvordan vi slipper af med de andre (2007), en in die televisiereeks Taxa (1997).

Filmografie Rolprente 1996: Den attende 1999: Besat 2007: Hvordan vi slipper af med de andre 2012: The Secret Society of Fine Arts

Televisiereekse 1997: Taxa

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu