Andrea Heick Gadeberg (gebore 24 November 1998) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Daniel (2019) en Retfærdighedens ryttere (2020), en in die televisiereekse Pagten (2009) en Sunday (2019).

Filmografie Rolprente 2019: Daniel 2020: Retfærdighedens ryttere

Televisiereekse 2009: Pagten 2019: Sunday

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu