Maria Garde (gebore 17 Februarie 1968) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Gøngehøvdingen (1992).
Filmografie Televisiereekse 1992: Gøngehøvdingen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu