Joachim Fjelstrup (gebore 1987) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Itsi Bitsi (2014) en Wildland (2020), en in die televisiereekse Ride Upon the Storm (2017) en Greyzone (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Itsi Bitsi 2020: Wildland

Televisiereekse 2017: Ride Upon the Storm 2018: Greyzone

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu