Niels-Martin Eriksen (gebore 25 Maart 1969) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teatret ved Ringvejen (2006), Tidsrejsen (2014), en Follow the Money (2016).
Filmografie Rolprente 2008: Carsten & Gitte's Movie Madness
Televisiereekse 2006: Teatret ved Ringvejen 2010: Bingoland 2014: Tidsrejsen 2016: Follow the Money
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu