Anne Sofie Espersen (gebore 27 Augustus 1973) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Murk (2005) en Rebounce (2011), en in die televisiereeks Borgen (2010).

Filmografie Rolprente 2004: What's Wrong with This Picture 2005: Murk 2011: Rebounce 2017: Far til fire på toppen

Televisiereekse 2000: Skjulte spor 2002: Profession: X 2010: Borgen 2011: Ludvig & Julemanden 2015: Norskov

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu