Benjamin Engell (gebore 23 Desember 1994) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doghouse (2014) en What We Become (2015), en in die televisiereeks Pagten (2009).
Filmografie Rolprente 2014: The Doghouse 2015: What We Become
Televisiereekse 2009: Pagten
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu