Niels Ellegaard (gebore 12 Maart 1962) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bølle Bob og Smukke Sally (2005) en in die televisiereekse Klovn (2005), Nynne (2006), en Park Road (2009).

Filmografie Rolprente 2005: Bølle Bob og Smukke Sally 2006: Cirkus Revyen 2006 2008: Carsten & Gitte's Movie Madness

Televisiereekse 1994: Rene ord for pengene 1997: Den hemmelige tunnel 2005: Klovn 2006: Nynne 2009: Park Road 2016: Lillefinger

Televisierolprente 2002: Temalørdag: Højreb og højt humør 2014: All My Dreams Come True 2014: Den gerrige

Video's 2002: Cirkusrevyen 2002 2012: Cirkusrevyen 2012

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu