Anna Egholm (gebore 18 Junie 1996) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Oskar & Josefine (2005), Max Embarrassing (2008), Max Pinlig 2 - sidste skrig (2011), en Max Pinlig 3 - på Roskilde (2012).
Filmografie Rolprente 2005: Oskar & Josefine 2008: Max Embarrassing 2011: Max Pinlig 2 - sidste skrig 2012: Max Pinlig 3 - på Roskilde
Televisiereekse 2007: Max
Video's 2012: Marvilous: Le Bacardi Parle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu