Molly Egelind (gebore 20 November 1987) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Okay (2002), Fighter (2007), Love Is All You Need (2012), en A Second Chance (2014).
Filmografie Rolprente 2002: Okay 2007: Fighter 2012: Love Is All You Need 2014: A Second Chance 2019: The Himalayan Diaries
Televisiereekse 2016: Yes No Maybe 2018: Sygeplejeskolen
Televisierolprente 2017: Lyden af Mercur
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu